In ons weeklikse Koffie-kuiers gesels ons leraars oor verskeie onderwerpe met inspirasie uit die Woord. Maak vir jouself 'n koppie koffie en kyk saam! Koffie-kuiers is beskikbaar op ons YouTube-kanaal, Facebookblad en hier op die webwerf elke Dinsdag.
Handelinge 3:1-10 Goud en silwer het ek nie |
Handelinge 16:6-40 Paulus en Silas in die tronk |
Gaan gerus na ons YouTube-kanaal vir vorige uitgawes van ons Koffie-kuiers.