facebook ngSnapscan smallYoco logo small

Silwerhoekie

Die Silwerhoekie kom elke tweede en vierde Dinsdag van die maand bymekaar om 10:00. Al ons serniorlidmate is baie welkom om te kom saam kuier. Hou gerus die afkondigings dop vir die Silwerhoeke se program.

dot-line

Bybelstudie

  • Wilgeheuwel Aftree-oord: Elke 1st en 3de Dinsdag van die maand om 15:00 in die gemeenskapsaal. .
  • Harveston Aftree-oord: Elke 2de en 4de Woensdag van die maand om 15:00.

kalenderkontak