facebook ngSnapscan smallYoco logo small

Bly op hoogte van die nuutste gebeure in NG Weltevreden! Hier is ‘n paar plekke waar jy inligting sal vind:  

Weltenuus

Hierdie elektroniese nuusbrief word weekliks per epos uitgestuur en bevat inligting oor die Sondag se eredienste asook belangrike datums.  

dot-line

Weltewoord

Dit is ons kwartaalikse nuusbrief. Hierin is lekker-lees artikels en ook meer van die gemeente se doen en late. Die Weltewoord verskyn driemaal per jaar en word elektronies uitgestuur en ook gelaai op ons webwerf onder media. ‘n Harde kopie van die nuusbrief kan by die kerkkantoor aangevra word.  

dot-line

Webwerf

Besoek gerus www.ngweltevreden.co.za vir meer inligting oor kursusse, bybelstudies en ander aktiwiteite. Preke word ook weekliks op die webblad gelaai.

  dot-line

Sosiale Media

Besoek gerus ons Facebookblad en Instagramprofiele!

Facebook NG Weltevreden

Instagram NG Weltevreden

Instagram JonkX

dot-line

Daar is verskeie e-platforms waar jy inligting oor die gemeente aktiwiteite kan kry. Maak seker jy is by een of meer ingeskakel om die nuus te ontvang. Kontak Bemarking vir enige kommunikasie navrae.

Kontak asb die Skriba by die kerkkantoor indien jou inligting verander het.

 

dot-line

kalenderkontak