facebook ngSnapscan smallYoco logo small

Die kerk is oop vir eredienste 08:00, 10:00 en 17:30 op Sondae! Op hierdie stadium kan ons slegs 50 mense per erediens akkommodeer. Ons sal wel voortgaan met die aanlyn eredienste vir persone wat nog nie gereed is om terug te keer na die kerk toe nie. Al drie die Afrikaanse eredienste sal lewendig uitgesaai word op ons YouTube-kanaal elke Sondag en sal ook na die tyd daar beskikbaar wees. Die Engelse aanlyn erediens sal slegs aanlyn beskikbaar wees. KiX-kerk sal op hierdie stadium eers aanlyn voortgaan tot verdere kennisgewing. Bespreek gerus jou plek vir Sondag se erediens hier.

Op Dinsdae sal 'n Weltenuus epos gestuur word met al die skakels en ander inligting vir die week. Maak dus seker dat jy geregistreer is op die platforms waar jy graag jou nuus wil ontvang.

Kliek hieronder om na lewendige uitsendings van ons eredienste te kyk:

 

Weltevredenvideo vir website             

 

Besoek ons YouTube kanaal (NGK Weltevreden) vir alle eredienste en Woensdag Woord videos. 

 

 

 

kalenderkontak