Tot verdere kennisgewing sal die Helpmekaar-aanlyn verskyn.
Die Helpmekaar is ‘n swart en wit gedrukte bladjie waarin jy jou diens of produk teen 'n minimale koste kan adverteer. Dit bestaan gewoonlik uit vier A5 bladsye en vorm deel van die weeklikse afkondigings.
Hieronder is meer inligting om in die Helpmekaar te adverteer.
Helpmekaar-aanlyn 28 Februarie 2021 - Laai af
Helpmekaar pryse en groottes per plasing
Vanaf 1 Maart 2021 sal advertensies nie meer gratis in die Helpmekaar geplaas word nie. Ons sal voortgaan met die aanlyn-weergawe tot verdere kennisgewing.
Koste:
R 30 per week A8 – besigheidskaartjie
Kontak bemarking@ngweltevreden.co.za vir meer inligting of om jou advertensiespasie te bespreek.