jozifacebooktwitterd6

Verskilmakers logo klein

Die NG Weltevreden D6 Communicator is 'n "app" wat op jou slimfoon of rekenaar afgelaai kan word. Dit word weekliks opgedateer met inligting en hou jou op hoogte van gebeure by NG Weltevreden. Jy kan ook op die Communicator adverteer.

Kontak bemarking@ngweltevreden.co.za om op die D6 Communicator te adverteer.

kalenderkontak