facebook ng

Groeigroepe en Bybelstudies

Woensdae

- 05:30 vir mans in K6 + 7 met Dr Neil du Plessis

- 05:45 vir mans by Ds Kobus Sandenbergh

- 9:00 in die Koffiewinkel met Ds Kobus Sandenbergh

 Donderdae

- 08:00 vir vroue in die Koffiewinkel met Ds Hettie Wessels

 Saterdae

- 07:00 vir mans in A1 met George Louw

dot-line

Indien jy by ‘n Groeigroep of Bybelstudie wil inskakel, kontak asb vir Ds Hettie Wessels by hettie@ngweltevreden.co.za.

kalenderkontak